ONTSPANNING

Lengte dag by die Skool. 1September 2017 n Heerlike dag. 

Bietjie van 2015

 Wat maak ons tussen en gedurende klasse.

So sit ons lekker rustig en doen bietjie huiswerk. Te lekker om die buitelig te geniet.

 Skoolhoof gee klas in die sonnetjie. Het verseker almal se aandag

 Skoolwerk baie belangrik vir ons almal.

 

 Speel bietjie toeneel.

 Ontspan met bietjie snoeker tussen al die klasse.