So lyk ons skool na 5 jaar.
Bet-el Christelike Akademie in Kabega se heel eerste leerderraad is onlangs aangewys.
Al die leerders en onderwysers het deelgeneem aan die verkiesing.
Die hoofdoel van die leerderraad is om skakeling tussen leerders en personeel te bewerkstellig asook om behulpsaam te wees met die algemene dissipline in die skool.
Aangesien die skool sy eerste graad 12- klas eers vanaf volgende jaar sal hê, is die drie leerders op die leerderraad almal vanjaar in graad 11.
L na R:
Pastoor Eddie Prinsloo, Dewald De Swardt, Dries van Deventer, Inge van Jaarsveld en Mnr Pierre Hauman, die skoolhoof.
L na R
Mev Elona Ebedes, Onderwyser in beheer van die leerderraad, Dries van Deventer, Dewald de Swardt, en Inge van Jaarsveld. Heel regs is Jani de Beer, sekretaris van die leerderraad.
100% Skoolbywoning vir kwartaal 4: |
100% Skoolbywoning vir 2015: |
Dewald de SwardtNikita GreylingOdette KrugerDries van Deventer |
Nikita Greyling |
Individuele prestasies |
- Vakpunt van 65% of hoër deur die jaar. Janie de Beer - Engels- Algemene kennis – 61% Dewald de Swardt - Lewensoriëtering TOP 5 vir 2015:
|
“Omgee” is een van die lewenswaardes wat by Bet-el Christelike Akademie gevestig word.
Omgee, is wanneer jy ander se nood verstaan en iets daaraan doen. Dit’ het die leerders van hierdie Hoërskool in Kabega inderdaad ook gedoen.
Hulle het gehoor dat die spens van die Algoapark Gemeenskapskerk tans leeg is. Die’ kerk bedryf n sopkombuis en voedingskema waardeur ongeveer n duisend etes per week uitgedeel word aan mans, vrouens en kinders wat andersins niks of baie min te ete kry.
Ter herdenking van oud-president Nelson Mandela se 100 ste verjaarsdag het die skool besluit om op die’ dag iets vir sy medemens te doen.
Die leerders het vars groente, gedroogde produkte, blikkieskos en vele meer skool toe gebring om te skenk en die nood sodoende te help verlig.
Kostafel met leerders wat agter tafel staan
Van links na regs:
Nathan Versluijs, Jani de Beer, Inge van Jaarsveld, Dewald de Swardt, Dries van Deventer. (Almal tans in gr. 11)
Kostafel met leerders rondom tafel
Van links na regs:
Nathan Versluijs, Jani de Beer, Inge van Jaarsveld, Dries van Deventer, Dewald de Swardt. (Almal gr. 11 leerders.)
Enige navrae: Skakel die skool by Tel. 041 360 3424
© BECA - 2021 | Links | Prestasies
Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting