ONTSPANNING

Herwinnings Dag

Die Graad 8-klas het laas kwartaal ons herwinnings kompetisie gewen. Hulle was laas Vrydag beloon deur civvies te dra en was bederf met pizza. Baie dankie vir julle bydra. Asook ons 4 getroue graad 9's wat elke dag op hulle pos is om die herwinning te sorteer.

Slipper Dag

Slipperdag 07.05.2021. Baie dankie aan elke leerder wat 'n plakker gekoop het om Reach for a Dream te ondersteun.

 

Heerlik seestap en baljaar