UITREIKING

OPTREDE VAN WESSEL JORDAAN

 

   

 

 

 

 

  

    

 

 

Lede wat Koningkrykbeginsels klaargemaak het vir 2018

Uitreiking Frailcare Morningside

 

Outreach with Crew

Thank You very much to everybody helping with our Outreach

UITREIKING NA KNYSNA.

Die Gemeente het Klere ingesamel vir die Knysna Projek. Baie dankie aan almal se bydrae. Ons het voorlopig donasies na Knysna gestop en dit goed gedink om alles wat ingekom het na Knysna te stuur.

 

Die Gemeente het n Gospel Aand aangebied tot uitreiking van ons Gemeente in Motherwell.

Hoe wonderlik om te sien hoe die gemeenskap die byeenkoms ondersteun het. Baie dankie aan die persone wat deelgehad het aan die organiseering van die geleentheid.

N spesiale woord van dank aan al die Gas Kunstenaars.

Andrew Magnie, Charmaine V Rensburg, Peet V Vuuren, Eddie Kruger, Brink Botha, Kobie Botha, Barneace Slabbert, Mana, Billy Paulsen asook Jaques Arendt.

WAT N SUKSELSVOLLE AAND GEWEES.

MOTHERWELL UITREIKING