Ps 127:1“As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou
Die skoolgeld word elke jaar deur die Beheerliggaam van die skool vasgestel tydens die begrotings-vergadering
SKOOLGELD
Die skoolgeld word elke jaar deur die Beheerliggaam van die skool vasgestel tydens die
begrotingsvergadering.
Die skoolgeld vir die 2020 skooljaar beloop R22 000.
Daar is vier betalingsopsies:
1. Eenmalige betaling teen 28 Februarie 2020 (kwalifiseer vir 10% korting)
2. 5 Gelyke maandelikse betalings vanaf 31 Januarie 2020 tot 29 Mei 2020 (5% korting)
3. 10 Gelyke maandelikse betalings vanaf 31 Januarie 2020 tot 31 Oktober 2020
4. 11 Maandelikse betalings vanaf 31 Januarie 2020 tot 30 November 2020
Opsie 1: R19 800 betaalbaar teen 28 Februarie 2020
Opsie 2: R 4 180 per maand vanaf 31 Januarie 2020 tot 31 Mei 2020
Opsie 3:R2 200 per maand vanaf 31 Januarie 2020 tot 31 Oktober 2020
Opsie 4: R 2 000 per maand vanaf 31 Januarie 2020 tot 30 November 2020
Aansoekfooi: ‘n Eenmalige nie- terugbetaalbare aansoekfooi van R500-00 is betaalbaar vir alle nuwe leerders.
Dié fooi is betaalbaar saam met die indiening van die aansoekvorm.
Jaarlikse Administrasiefooi: Indien die leerder se aansoek suksesvol was is ‘n eenmalige jaarlikse inflasie- gekoppelde administrasiefooi voor 31 Maart van elke jaar betaalbaar. Die administrasiefooi vir 2020 beloop R600-00. Hierdie fooi is ‘n eenmalige bedrag vir alle leerlinge van Gr.8 - 12
4. Pragtige skooldrag
|
Tesame met netjiese sportdrag vir sport en liggaamsopvoeding. |
Akademie is vir ons prioriteit!
5. Onderrig deur gekwalifiseerde onderwysers. |
6. Klaskamers is goed toegerus met tegnologie wat bo standaard is. |
7. Klaskamers is gebou vir ‘n maksimum van 20 leerders. |
8. Die skool is goed geleë… Op Busroete |
9. Netjiese splinternuwe skoolgebou |
Op Busroete |
En Veilig |
© BECA - 2021 | Links | Hoekom Beca
Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting