DOPELINGE

VOLGENDE DOOPDIENS SAL AANGEKONDIG WORD

Doopdiens 23/02/2020

Doopdiens 31/3/2019

 

 

Dopelinge 09/12/2018

 

Doopdiens Video 29-07-2018

Dopelinge 29/07/2018

Baie geluk aan al ons dopeling Sondag Oggend 29/07/2018. Glo dat God julle sal lei en beskerm elke dag van jul lewens.

 

Doop geleentheid 11/03/2018

 

 

 

 

 

 

 

 

Doop geleentheid 12/11/2017

 

 

 

 

Nuwe dopeling 10 September 2017. 

Doopdiens Video

 

 

 

 

Baie geluk aan die nuwe dopeling 7 Mei 2017. 

 

 

 

Baie geluk aan die nuwe dopeling 11 Desember 2016.

Mag die Here julle neem na opwindende hoogtes in julle nuwe lewens,

 

 

 

 

 

 

 

28 Februarie 2016

 

 

 

 

 

INSEEN VAN KINDERTJIES

Inseen Diens 19/01/2019

Baie geluk aand Brandon en Jade met die inseen van CODY


Baie geluk Deon en Chantel met die inseen van EMILY


Baie geluk Eben en Nicole met die inseen van BAILEY


Baie geluk met die inseen van julle seuntjie Jordan

Baie geluk aan Magda & Tossie met die inseén van Joshua & Johan

 

Baie Geluk aan Mischa Klopper met die inseen van haar seuntjie: Christopher. 31/03/2019

Baie Geluk aan Hugo en Janine Barnard met die inseen van hul dogtertjie : Klara. 31/03/2019

 Geluk aan Deon en Danica Ross met die inseen van jul dogtertjie, LEAH

Geluk aan Igin en Marizanne Ferreira met die inseen van jul dogtertjie, MARIANKE

Geluk met die inseen van DANTE 08/07/2018
Geluk met die inseen van jul Dogterjie 11/03/2018.
EMILY ANSIE VIVIERS
 
Geluk met die inseen van julle kind.
 Geluk met die inseen van jul twee kinders. Die Here Seen
Baie geluk met die inseen van JORDAN en MIGUEL
Baie geluk met die inseen van AVA
 Hartlik geluk met die inseen van Jesse Creamer
Baie Geluk Met die Inseen Van julle Dogtertjie Ivy
 
Baie Geluk aan Hein & Charlane met die inseen van julle seuntjie Logan. Mag Jesus julle die wysheid gee om hom groot te maak volgens die wil van die Here