Bid ook vir alamal wat siek is.
DIE HERE SEEN ELKEEN VAN U
Teken asb aan (subscribe) op YouTube-kanaal
Pst EDDIE & LINDA PRINSLOO
Pastoor Eddie Prinsloo is huidiglik die man aan die stuur van die Gemeente in Kabegapark. Die Gemeentes van Christus het hul 70ste bestaansjaar op die 14de Oktober 2016 gevier. Ons het ook verskillende afdelings/ouderdomsgroepe. Emannuel Groep 60 >, Glow Groep 50-60jr, Swag Groep 40-50jr en Crew Groep 30-40jr. Natuurlik het ons ook die Jeug en Sondagskool wat gedurende ons oggend diens hulle samekoms het. Die senior jeug het elke Sondag aand hulle eie dienste skakel gerus in.
DEEL ASB DIE NUUS KLIEK OP SKAKEL HIERONDER
Kom ervaar die teenwoordigheid van God
© BECA - 2021 | Links | Eddie Prinsloo
Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting